Chrisjan & Corlet

  • Onthou die Datum
  • 11 September 2021

Forevermore Moments, Heidelberg, Gauteng

Ons storie

Toe Chrisjan en Corlet ontmoet het...
Die dag het als verander...

Ons eerste ontmoeting
17 Augustus 2016

Ons het mekaar raak geloop by n vriendin se huis. Van eerste geselsie het ons oor die weg gekom die geselskap het net gevloei.
Ons eerste "date" was die aand van die 18de Augustus (op Corlet se verjaarsdag).

Ons verlowing
22 September 2019

Ons het die 22ste September 2019 verloof geraak.

"The perfect match..."
Ons tel die dae af...

Trou Datum

Onthou die Datum

11 September 2021, 77 Fenter Straat, Heidelberg

Die Troue

Onthaal en seremonie by Forevermore Moments, Heidelberg.

Seremonie15h00

AdresForevermore Moments
77 Fenter Straat, Heidelberg

Onthaal16h00

AdresForevermore Moments
77 Fenter Straat, Heidelberg

GPS koordinate: Breedtegraad: -26.505198 | Lengtegraad: 28.355827

RSVP

Photo album

Foto album

Ons twee

Chrisjan
Bruidegom

Corlet
Bruid

The perfect match...

Ons kan nie wag om ons lewe saam te begin nie...

Waar om te bly

Die maklikste is om op lekkerslaap.co.za die opsies en pryse te kry. Hier is wel 2 gastehuise wat naby die venue is:

Oak View Manor
66 Fenter Straat,
Heidelberg, Gauteng
082 707 2334

Die Dorpsakker
6 Pretorius Straat,
Heidelberg, Gauteng
072 642 7378

RSVP

Laat weet asb teen 11 Julie 2021 of jy sal kan bywoon.
Kleredrag: Smart casual

Name

Email

Aantal gaste

Boodskap


Sien jou daar...

Chrisjan & Corlet

© 2020 all right reserved - a product of Indigostorm Creative.